Wie met vuur speel

  • Main
  • Wie met vuur speel

Wie met vuur speel

Deon Meyer
0 / 4.0
0 comments
Sukakah anda buku ini?
Bagaimana kualiti fail ini?
Muat turun buku untuk menilai kualitinya
Bagaimana kualiti fail yang dimuat turun?
Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By 'n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná 'n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas - hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die "liasseerkabinet van die dood" ooptrek.
Tahun:
2012
Penerbit:
Tafelberg
Bahasa:
afrikaans
ISBN 10:
062407143X
ISBN 13:
9780624071433
ISBN:
B00CHKF04M
Fail:
EPUB, 1019 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2012
Baca dalam Talian
Penukaran menjadi sedang dijalankan
Penukaran menjadi gagal

Istilah utama